Marike Se Laaste Dans (Afrikaans, Paperback, 160 pg) Deborah Steinmair

Jan Rabie Rapport-prys vir ’n debuutwerk 2011 Maud se ouma was ’n siener. En ook Maud word bloots gery deur visioene en drome. Wanneer sy die dag vir Marike de Klerk by die robot sien staan, “roerloos soos ’n stilfoto”, hou sy met skreeuende bande stil en bied haar ’n geleentheid aan. So begin ’n sonderlinge vriendskap. Sewe jaar ná haar dood is Marike, voormalige presidentsvrou, steeds in die Wagkamer: voor sy verder kan reis, is daar iets wat sy moet aanspreek, ’n vorm van afrekening. Maud weer het pas haar hoeveelste werk verloor, hierdie keer by die groot mediatoring naby die hawe, en sy is moedeloos. Maud het, net soos Marike, sonder kompas op die oop see verdwaal, en dobber tussen minnaars, moederskap en periodieke werkloosheid rond. “Verbeeldingryk, digterlik, eroties, geseën met die reddende krag van humor.” – Hettie Scholtz

Deborah Steinmair

R230.00

Available on back-order

Description