Meer as net ‘n ma (Sagteband, 256 pg) Lente Swift, Suzanne Smit, Juanli Theron

Die beeld van ouerskap op sosiale media is lieflik, maar ver van die werklikheid af. En dan is daar die mommy wars…
Drie doodgewone ma’s, het besluit dis genoeg van die mededinging en oordeel – ma’s behoort mekaar eerder te ondersteun. En só is Die Naguilklub gebore: ‘n oordeelvrye digitale ruimte waar ma’s mekaar inspireer, ondersteun en raad gee.
In dié boek deel die stigterlede hul ouerskapervarings. Eerlik, hartroerend, dikwels skreeusnaaks, en gevul met die soet en swaarkry van ouerskap.

Lente Swift, Suzanne Smit, Juanli Theron

R280.00

Available on back-order

Description