Romanza Melodie reeks: Schalkie van Wyk Keur 15 – Om joune te wees & Maryna se liefdeslied (Afrikaans, Sagteband, 352 pg) Schalkie van Wyk

Om joune te wees: Kayla maak abrup kennis met Briand en sy fiets, en sy ontdek dat hy, nes haar ouers op hul beesplaas, in Brasilië werk en eintlik net by die bure kuier. Kayla se hart werk dadelik oortyd, maar sal Briand se oog nie eerder val op haar sexy blonde vriendin Sunette nie? Dan is dit die een drama ná die ander: Kayla se tante weier dat Briand sy voete in haar huis sit en die bure huisves ’n immer-repeterende band. Kayla begin weens al die oorverdowende geraas glo iemand wil haar en haar tantes uit die huis verdryf. Het Briand dalk iets daarmee te doen?

Maryna se liefdeslied: Maryna moet noodgedwonge Christiaan se hulp tydens ’n reënstorm aanvaar. Maryna ken haarself nie so nie, maar sy’s dadelik bakvissie oor dié mooie, sjarmante man. Bitter onwillig vat sy weer die pad – maar niemand anders nie as Christiaan vind sy in Durban. Hulle moet egter eers ’n onaangename taak uitsorteer en dit blyk dat die uitdaging ’n verhouding tussen hulle twee in die kiem kan smoor.

Schalkie van Wyk

R310.00

Available on back-order

Description