NV Augustus: Moer toe die vreemde in (Opgedateerde uitgawe, Sagteband. 144 pg, Fiksie-Kortverhale) C. Johan Bakkes

C. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale. Twintig jaar ná die verskyning van C. Johan Bakkes se eerste boek, Moer toe die vreemde in, tref dit weer die rak – nie slegs as heruitgawe nie, die skrywer het bygereis en bygewerk. Dit is ‘n terugblik sowel as nuwe ervarings/ gewaarwordings soos net Bakkes dit kan verhaal.

Casparus Johannes Bakkes is ‘n  skrywer van veral reissketse.Hy is op 21 Oktober 1956 in Stellenbosch gebore as die oudste van vier kinders van die bekende skrywer Margaret Bakkes en die geskiedkundige dr. Casparus Marius Bakkes. Hy is ‘n rekenmeester en professor in toegepaste rekenmeesterskap aan die Universiteit van Wes-Kaapland, asook ‘n wêreldreisiger en toergids. Hy is met die kunstenaar Nanna Vorster-Bakkes getroud. Sy broer, Christiaan Bakkes, is ook ’n skrywer.

Publikasies: Moer toe die vreemde in (2001), Nou’s ons in ons donner in (2006), Norrevǿk (2008), To Hell and Gone  (Engelse vertaling van sy eerste twee boeke; 2008), samoe(r)sa reis (2010), Oepse Daisy (2011), Openbaring (2016), Erfgeld is swerfgeld (2020), Hou die kruit droog (2021).

C. Johan Bakkes

R220.00

Available on back-order

Description