My hacks vir die lewe (Populêre Sielkunde, Sagteband, 208 pg) Leandi du Randt

Sluit 12 eenvoudige resepte in vir kos wat jou gesondheid bevorder en jou laat goed voel.

Vir baie lank al is my grootste droom om joy in mense se lewe te bring en hulle te help om die beste weergawe van hulself te wees. My boek bevat al my rituele vir my liggaam, mind, siel en werk, en die lewensrituele wat ek al in my 33 jaar op aarde na die dood van my Ma en ‘n egskeiding uitgefigure het. Hierdie is my rituele wat MY help om die beste weergawe van myself te wees. Ek deel dit graag met jou met die hoop dat wanneer jy dit in JOU lewe toepas – en, baie belangrik, OP JOU UNIEKE MANIER – jy ook die vreugde sal beleef wat ek beleef om myself te kan wees. Verander jou mindset en jy verander jou lewe. En as jy ooit voel die wêreld is teen jou omdat jy JY is – blok en bless, sister – moenie jou daaraan steur nie: Die Here het JOU GEMAAK PRESIES soos Hy jou wou hê! Bless jou! Inhoud: Dankie Dankie Dankie; Brief aan JOU van MY; My grootste lesse as kind en jong volwassene; My Liggaamsrituele; My Verstandsrituele; My Hartsrituele; My Besigheidsrituele; Bonusafdeling; Bibliografie

Die Skrywer: Leandie du Randt is ’n bekende aktrise, aanbieder, motiveringspreker en skrywer, sowel agter die blad, en meer as 13 000 eksemplare van haar eerste selfhelpboek, getiteld Gemaklik In Jou Eie Lyf wat in 2014
uitgegee is, is al verkoop. Met ’n honneursgraad in B.Com. Bedryfsielkunde en as mede-eienaar en -stigter van die suksesvolle aanlyn winkel To Be Gift Boxes, het dié vermaaklikheidster besluit om die wêreld vierkant aan te pak. Met meer as 12 jaar se ervaring in die vermaaklikheidsbedryf, het Leandie duidelik nog baie drome en doelwitte in haar hart.

Leandi du Randt

R250.00

Available on back-order

Description