‘n Hart is so groot soos ‘n vuis (Sagteband, 256 pg) P.P. Fourie – publikasiedatum 1 Maart 2021

’n Hart is so groot soos ’n vuis is die storie van ’n seun, Paul, se komplekse verhouding met sy gewelddadige dog charismatiese alkoholis-pa. Paul onthou sy ouers se somtydse versoening, gevolg deur desperate vlugtogte saam met sy ma. Dit is ook die roerende verhaal van Paul se ontwikkeling as jongman, en van sy selfontdekking. En die storie van sy ontferming oor sy vervreemde half-broer, iemand wat hy met alle mag wil beskerm, die enigste ander persoon wat dáárdie man “Pa” kan noem.

P.P. Fourie

R290.00

Available on back-order

SKU: 9780795710018 Categories: , , ,

Description