Description
Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika bied n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfotos en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom. Geskik vir volwassens en entoesiaste. Leersame, verstaanbare teks geskryf deur ervare skrywer en kompak genoeg vir maklike gebruik in die veld.