NV: My laaste dieet – memories van ‘n smullende skaalslaaf (Paperback, 210 pg) Joan Strydom

Die skrywer se eerste boek, Vandag se sekretaresse (Human & Rousseau, 1988), was gebaseer op ontelbare kantore, kollegas en werkgewers waarmee sy tydens ‘n elektroniese revolusie te doen gekry het. Daar was wêreldwye bekommernis oor of die sekretaresse met moderne kantoortoerusting vervang sou kon word. Nou is daar weer wêreldwye onsekerheid tydens ‘n pandemie waar vetsug lewensgevaarlik is. My laaste dieet is die memoires van ‘n smullende skaalslaaf. Ná ‘n lewenslange stryd en ervaring van vraatsug, gepaard met kennis en ondervinding van ‘n magdom diëte, beskou die skrywer haarself as die Koningin van Diëte.

Joan Strydom

R250.00

Available on back-order

Description