NV November: Nou’s ons in ons donner in (Sagteband, 172 pg) C. Johan Bakkes

Beskikbaar 2de week November 2022

C. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale. Amper twintig jaar ná die verskyning van C. Johan Bakkes se tweede boek, Nou’s ons in ons donner in tref dit weer die rak – nie slegs as heruitgawe nie, die skrywer het bygereis en bygewerk. Dit is ’n terugblik sowel as nuwe ervarings/ gewaarwordings soos net Bakkes dit kan verhaal.

OOR DIE OUTEUR
Casparus Johannes Bakkes is ‘n skrywer van veral reissketse. Hy is op 21 Oktober 1956 in Stellenbosch gebore as die oudste van vier kinders van die bekende skrywer Margaret Bakkes en die geskiedkundige dr. Casparus Marius Bakkes. Hy is ‘n geoktrooieerde rekenmeester en professor in toegepaste rekenmeesterskap aan die Universiteit van Wes-Kaapland, asook ‘n wêreldreisiger en toergids. Hy is met die kunstenaar Nana Vorster-Bakkes getroud. Sy broer, Christiaan Bakkes, is ook ’n skrywer.

C. Johan Bakkes

R250.00

Available on back-order

Description