NV Oktober: Kommando van Perde en Manne (Sagteband) Deneys Reitz

Die briljantheid van Deneys Reitz se vertelkuns le in die eenvoud, openhartigheid en onderbeklemtoning daarvan. Sien meer hieronder.

Deneys Reitz

R239.00

Available on back-order

Description

Die briljantheid van Deneys Reitz se vertelkuns le in die eenvoud, openhartigheid en onderbeklemtoning daarvan. Kommando – van Perde en Manne is geskryf met ‘n gesofistikeerde onbevangenheid wat geweier het om hom aan die einde van die Tweede Vryheidsoorlog aan Britse gesag te onderwep. Dit is subtiel partydig, maar tog so sonder haatdraendheid dat ons by die avontuur betrek word – en dit voel amper of ons self daar was. Dit is ‘n besonderse verhaal, en die gees daarvan is manjifiek. – T S Emslie