NV September: Lindie Stander – agter my lag (Sagteband, 248 pg) Lindie Stander

‘n Hartverskeurende maar hoopvolle lewensverhaal wat jou laat lag, laat huil en laat glo in tweede kanse.

Lindie Stander was op die kruin van haar loopbaan toe sy in ‘n bloedbevlekte bed in ‘n staatshospitaal wakker word. Elise Kruger, die karakter wat Lindie in Binnelanders vertolk het, het sonder waarskuwing van kykers se televisieskerms af verdwyn. Lindie het besef dat sy die rol van die geliefde Elise – en haar lewe soos sy dit ken – kwyt is. In haar kenmerkend rou stem vertel Lindie haar hartverskeurende maar tog hoopvolle verhaal soos net sy kan – sonder skroom en met ‘n goeie skeut humor.

Lindie Stander

R290.00

Available on back-order

Description