NV September: Met My Hele Hart – ‘n Baxterfamilie-roman #7 (Sagteband, 296 pg) Karen Kingsbury

‘n Vertaling van die 2020-2021 Engelse publikasie Truly, Madly, Deeply

Wanneer die agtienjarige Tommy Baxter vir sy familie sê dat hy ‘n polisiebeampte wil word, wil sy ma, Reagan, niks daarvan weet nie. Sy rou immers steeds oor haar pa wat op 9/11 dood is, en met burgerlike onrus in die strate, is Reagan vasbeslote om haar seun uit gevaar uit te hou. Maar konflik ontstaan wanneer Tommy se pa, Luke, Tommy se besluit ondersteun.

Intussen is Tommy vir die eerste keer verlief. Sy liefdevolle verhouding met Annalee Miller is amper te goed om waar te wees. Tommy begin al dink aan eendag wanneer hy haar sal vra om met hom te trou. Maar Annalee voel nie goed nie en mediese toetse onthul die ondenkbare.

Terwyl sy meisie met die stryd van haar lewe begin, kom geheime aan die lig wat Tommy se wêreld skud, en hy raak vasbeslote om sy toekoms te wy aan die bekamping van misdaad en die beveiliging van sy gemeenskap. Of probeer hy net vergoed vir die stryd wat hy nie kan wen nie – die een wat Annalee in die gesig staar?

Hierdie roman wys ons dat, onder die donker wolk van groot verlies, die enigste manier om waarlik te leef met passie is, met jou hele hart.

Karen Kingsbury

R220.00

Available on back-order

Description