Sale!

NV Oktober: Nic van Wyk-Brood & Botter (Sagteband, 192 pg) Nic van Wyk

Publikasiedatum mid-Oktober

In Brood & Botter neem Nic van Wyk jou op ‘n kosreis van 21 jaar, sy kulinêre mondigwording. Die boek herinner aan Kook en geniet, met die klassieke manier van kosmaak en basiese kookmetodes, maar Nic neem sy resepte ‘n stappie verder: onthoukos soos groenbone met witpepersous, Ouma se boontjiesop en mieliepap met botter, suiker en melk. Sy onopgesmukte restaurantkos gaan jou verras met dieplekker geurkombinasies en sy hartskos weerspieël sy voorkeur vir eerlike kos sonder fieterjasies.

Nic van Wyk

R409.00

Available on back-order

Description