NV Oktober: Romanza – Allermooiste meisie (Sagteband, 192 pg) Elize Davies

Die pad na liefde is nie altyd maklik nie
Irma Vermeulen gaan Groenboskloof toe om ‘n nuwe lewe te begin nadat Henry Randall, aan wie sy ‘n kort rukkie verloof was, haar lewe vergal het. Boonop het hy haar in groot moeilikheid laat beland deur die haar die skuld te gee vir ‘n ernstige motorongeluk. Almal verwelkom haar met ope arms, behalwe Werner, die befoeterde, stroewe skrywer wat geen vrou vertrou nie. Werner verwar Irma met sy teenstrydige optrede. Hy is meestal aggressief en vyandig, maar tog is hy soms begrypend en simpatiek. Boonop flankeer hy soms openlik met haar en soen haar van haar voete af. Irma verloor haar hart op hom, maar die gerugte van die motorongeluk bereik
Groensboskloof en staan tussen haar en Werner. Sal Werner haar weergawe van die motorongeluk glo, of gaan dit hul pad na geluk verongeluk?

Elize Davies

R110.00

Available on back-order

Description