NV: RAKA en die verloop van die politiek van Suid-Afrika (Sagteband) Wynand Harmse

Wynand Harmse se beskouing van die politieke ontwikkelings in Suid-Afrika teen die agtergrond van die profetiese gedig deur NP van Wyk Louw, plaas beide in ‘n nuwe perpsktief.

Na tagtig jaar – `n interessante, maklik leesbare en boeiende uitleg van Raka deur `n bekende uitsaaier. Dit is moeilik om hierdie boek neer te sit.

Wynand Harmse

R220.00

Available on back-order

Description