NV September: Moord op Stellenbosch – Twee dekades se skokverhale (Sagteband, 224 pg) Julian Jansen

PUBLIKASIE EINDE SEPTEMBER 2022

Opspraakwekkende moorde uit die mooie Stellenbosch het die land oor die afgelope twee dekades geskok. Die gesoute joernalis Julian Jansen praat met familie en vriende van die slagoffers, kry toegang tot geslote polisiedossiere en onthul nuwe inligting waaroor daar nog nie vantevore berig is nie. Hier vertel hy die verhale, nie net van die bekende slagoffers nie, maar ook van iemand soos die plaaswerker Felicity Cilliers – ‘n vrou van wie die wêreld byna vergeet het.

Ook in Engels beskikbaar.

Julian Jansen

R330.00

Available on back-order

Description