Offers vir Genade (April 2023, Sagteband, 330 pg, Fiksie, Verhoudingsroman) Irize Loots

Nou beskikbaar. In Offers vir Genade word van elk van die verskillende karakters gevra om persoonlike offers te maak. ’n Gesin boerboerop ’n droë Karooplaas, Boesmansrand, in die Brandvlei-distrik – Marinus, Sophie en hul seuns,  Kosie (17 ) en Gerrit (15 ) –  saam met hul huishulp, Mina, haar man, Oujan, en die plaasbestuurder, Pieter. Almal wat hier woon, word deur die droogte uitgedaag om te oorleef. Marinus, die man aan die stuur, se invloed op hoe hulle die plaaslewe hier ervaar, moet egter nie onderskat word nie. Lees meer hieronder.

 

Irize Loots

R275.00

Available on back-order

SKU: 9781776172849 N Categories: , ,

Description

In Offers vir Genade word van elk van die verskillende karakters gevra om persoonlike offers te maak. ’n Gesin boerboerop ’n droë Karooplaas, Boesmansrand, in die Brandvlei-distrik – Marinus, Sophie en hul seuns,  Kosie (17 ) en Gerrit (15 ) –  saam met hul huishulp, Mina, haar man, Oujan, en die plaasbestuurder, Pieter. Almal wat hier woon, word deur die droogte uitgedaag om te oorleef. Marinus, die man aan die stuur, se invloed op hoe hulle die plaaslewe hier ervaar, moet egter nie onderskat word nie.

Dan gebeur iets wat almal se lewens onherroeplik veranderverander…

Hierdie driedelige verhoudingsroman belig die kompleksiteit van persoonlike verhoudings oor generasies heen en ondersoek die trauma van paternalistiese gesinsverhoudings.

Sal Sophie dit regkry om ná baie jarejare in afsondering en eensaamheid ’n sielsverbinding te maak, of sal sy weer ’n offer moet bring– ’n offer vir genade?

Die Skrywer: Irize Loots woon en werk sedert 1993 in Nederland. In 2016 laat sy twee novelles die lig sien. Haar debuutroman van 2018 , Dromers, is in 2020 vir die ATKV-Woordveertjie-prys vir liefdesromans benoem. Haar digbundel, Vlieg Vorentoe, is in 2021 gepubliseer . Offers vir Genade is haar tweede roman.