Onder ’n bloedrooi hemel (Mei 2023, Sagteband, 464 pg, Nie-fiksie) Annemarié van Niekerk

Nou beskikbaar.

Die skrywer keer terug na Suid-Afrika vir die begrafnis van ’n vriend wat in ’n plaasaanval vermoor is. Dié reis lei na ander reise: na haar konserwatiewe kinderjare. Na Umtata, waar sy klas gee en verlief raak op ’n swart kollega. Na Hillbrow, waar hulle onwettig saamwoon. Onder ’n bloedrooi hemel is ’n diep ontroerende persoonlike reis, van geweld na genade, meesterlik vertel.

Annemarié van Niekerk

R350.00

Available on back-order

SKU: 9780624093596 Categories: , , Tag:

Description