NV Augustus: Ongekende ellende – rampe wat Suid-Afrika geruk het (Sagteband, 200 pg, Nie-fiksie: Politiek & Geskiedenis Suid Africa) Chris Schoeman

Chris Schoeman neem nog Suid-Afrikaanse rampe oor die eeu heen opnuut onder die loep, maar sluit dié keer ‘n heel paar minder bekende voorvalle in en party wat amper heeltemal vergete geraak het.

INHOUD:
Die Gouden Buys – 1693
Die pokke-epidemie – 1713
Die groot brand – 1869
Die Victoria-Wes-vloed – 1871
Die runderpes – 1896-1898
Die Malmesbury-tornado en Siod- en Oos-Kaapse oorstromings – 1905
Die Blaauwkrantzbrug-treinongeluk – 1911
Die Groot Depressie – 1929-1933
Die Groot Drroogte – 1933
Die De Havilland Comet-ramp – 1954
Die Henly-on-Klip-skoolbusramp – 1970
Die sokkerrampe van Orkney – 1991 en Ellispark – 2001
Die Merriespruit-ramp, Virginia – 1994

OOR DIE OUTEUR

In boeiende vertelstyl laat Chris Schoeman met sy deeglike navorsing gebeure uit die Suid-Afrikaanse geskiedenis wat nie durf verlore gaan nie, herleef én voortleef. Sy boeke sluit Churchill’s South Africa: Travels during the Anglo-Boer War, The Historical Karoo, Angels of Mercy: Foreign Women in the Anglo-Boer War, Brothers in Arms: Hollanders in the Anglo-Boer War, Vegter en Balling: Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz en Os: Die Outobiografie in. Rebel, die lewe van kommandant Hans Lötter het in 2019 by Pretoria Boekhuis verskyn en Nêrens veilig – Twee eeue van Suid-Afrikaanse rampe in 2021.

Chris Schoeman

R280.00

Available on back-order

Description