Pérsomi – Kind van die Brakrant (Anderkant Trilogie #2, Sagteband, Herdruk, 568 pg) Irma Joubert

Boelie is Mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Pérsomi is die bywonerskind. Maar Pérsomi is slim, waarskynlik te danke aan haar onbekende biologiese pa. ‘n Baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen Boelie en Pérsomi, maar iets hou Pérsomi terug – waarom kan sy nie met oorgawe liefhê nie?

Irma Joubert

R350.00

Available on back-order

SKU: 9780624049340 Categories: , , Tags: ,

Description