Pionne (Afrikaans, Paperback, 132 pg) Bertie Cloete

Bertie Cloete se herinneringe aan sy dae as dienspligtige van die Suid-Afrikaanse Weermag op die Suidwes (Namibie) grens, en die ongelooflike sameloop van omstandighede wat sy pad ‘n kwarteeu later laat kruis het met die Swapo seuntjie wat sy makker se lewe probeer red het.

Bertie Cloete

R150.00

Available on back-order

Description