Sale!

ATKV: Reise met Schoeman – in die voetspore van die skrywer (Afrikaans, Sagteband, 264 pg) Ria Winters

Reise met Schoeman het ontstaan uit ‘n jare lange e-poskorrespondensie tussen die outeur en Karel Schoeman (1939-2017). Die lande waar hulle albei gereis of gewoon het was dikwels die onderwerp van hul kommunikasie. Ná Schoeman se dood het daar ‘n persoonlike gemis ontstaan, die behoefte om daaraan uiting aan te gee en terselfdertyd die idee dat daar ‘n vertelling kan wees oor dié aspekte van die skrywer wat sy lesers moontlik nie ken nie. Ria klee die stories oor Ierland, Skotland, Suid-Afrika en Amsterdam in met haar eie belewenisse waarin sy Karel Schoeman herdenk. Tydens die skryf van die boek het sy plekke en mense opgesoek wat hom geken het en wat die gemis aan hom met haar deel.

Ria Winters

Original price was: R250.00.Current price is: R225.00.

Available on back-order

Description