Sale!

NV: Rekonstruksie – Die Naoorlogsjare In Suid-Afrika, 1902-1905 (Afrikaans, Hardcover, 380 pg) Karel Schoeman

Die tweede deel van die reeks Imperiale somer beskryf die einde van die Anglo-Boereoorlog, en die beleid van rekonstruksie en verengelsing wat hierna onder lord Milner in die twee ‘nuwe kolonies’, Transvaal en die Oranjerivierkolonie (Oranje-Vrystaat), aangepak is. Dié tydperk word deur Karel Schoeman beskou as die “hoogtepunt van die hele Imperiale gedagte” wat uiteindelik met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog sou eindig. Die klem val egter nie op die politieke besluite en ontwikkelinge nie, maar op persoonlikhede
Talle anekdotes en klein kameebeskrywings maak van Rekonstruksie ‘n besonder interessante leeservaring.

Karel Schoeman

R389.00

Available on back-order

Description