Sale!

Romanza 3-in-1: ONMOONTLIKE MANSMENS + VERSPEELDE TYD + PAJAMADRIL VIR KAEL (Elize Davies, Anne Hite Kemp, Dina Botha)

Onmoontlike mansmens – Dit is vir Karien so belangrik om haar grootworddorpie uit die hande van die genadelose maar onweerstaanbaar aantreklike Hugo te red dat sy instem om met hom te trou. Hy beskou haar egter in dieselfde lig as die gewetenlose vroue wat net sy geld en naam wil inpalm. Haar pa se komplot teen Hugo dra verder by tot die gemors wat haar huwelik is.
En om alles te kroon het sy hopeloos lief geword vir haar enigmatiese man …
Wanneer sy besluit om nie langer ’n slagoffer te wees nie, maar om te veg vir almal wat sy liefhet, gaan haar oë oop en besef sy waar die liefde eintlik maar die hele tyd gelê het.

Verspeelde tyd –  Moira weier om haar tienjaar matriekreünie by te woon. Deetlef het haar destyds verneder deur haar ‘n week voor die matriekafskeid mee te deel dat hy eerder vir Nata soontoe sal vergesel. Nou wil Deetlef opmaak …

Pajamadril vir Kael – Jenna het lankal berus dat sy haar ongebore seun alleen sal moet grootmaak. Nou het haar oorlede man se broer, Kael Roothman, opgedaag en hy wil surrogaatman en -pa speel. Sy het nie eers van sy bestaan geweet nie.

R120.00

Out of stock

Description