Sale!

Romanza 3-in-1: Ontwykende alleenlope/Liefde sonder voorbehoud/Kaapse Draai – Dina Botha/Elsa Winckler/ Alma Carstens

Ontwykende alleenloper –  Vir meer as ’n jaar sukkel Donnalie Strauss om ’n onderhoud met Ruben du Toit, ’n aantreklike maar ontwykende miljoenêr, te bewerkstellig. Toe haar kans aanbreek, is dit glad nie wat sy verwag het nie.

Liefde sonder voorbehoud – Lynette keer terug Suid-Afrika toe om advertensiewerk te doen, en sien vir Pierre weer. Sal hy nou verby haar beroep as model kan kyk, of sal hy haar altyd net as ’n mooi gesiggie sien?

Kaapse Draai – Lani gaan Kaap toe om vir ’n maand lank saam met ’n wildvreemde boer op sy plaas te bly. Maar waarom sou ’n man wat so aantreklik is, dit nodig vind om vir ’n vrou te adverteer?

Dina Botha/Elsa Winckler/ Alma Cartsens

Original price was: R285.00.Current price is: R120.00.

Out of stock

Description