Sale!

Romanza 3-in-1: TERUG NA JOU + IMPULSIEWE BESLUIT + DIE RING (Madelie Human, Dina Botha, Rika du Plessis)

Terug na jou – Jare gelede het Mercia haar liefde vrygelaat, soos mens ’n boemerang van jou af weggooi. Nes die boemerang het haar liefde nou na haar toe teruggekeer. Sal sy hierdie keer daarin slaag om dit vas te hou en vir altyd te koester?

Impulsiewe besluit – Angilika besef haar lewe beweeg in ’n doodloopstraat af. Sy is alleenlopend, en sy het geen vooruitsigte in haar werk nie. Tot die dag wat sy in ’n boemelaar vasloop …

Die ring – Bianca vlug op haar troudag, en kruip weg op ‘n vreemdeling se plaas wat vir haar werk aanbied. Hulle stamp koppe, en hy stoot haar telkens weg. Tot die dag van haar ongeluk …

Madelie Human, Dina Botha, Rika du Plessis

Original price was: R285.00.Current price is: R120.00.

Out of stock

Description