Romanza: As jy my wil hê (Sagtenamd, 208 pg) Annari Linde

‘n Nuwe muse … Gabi gaan op vakansie na Hampshire. Sy is ‘n kunstenaar wat ‘n nuwe muse moet vind ná ‘n liefdesteleurstelling en die dorpie lyk na die ideale plek om haar wonde te lek. Kort na haar aankoms word sy byna vertrap op Robbers’ Common deur die enigmatiese Sam Macleod en sy perd. Haar enkel word ernstig beseer en haar planne deeglik in die wiele gery. Sam neem verantwoordelikheid vir Gabi se besering, maar sy vermoed hy is net besorg oor haar omdat hy na ʼn kunsonderwyser soek. Sy weier om by’n man met bymotiewe betrokke te raak. Totdat die pragtige Cloisters en aantreklike Sam vir haar meer as net inspirasie word.

Annari Linde

R100.00

Out of stock

SKU: 9780639609805 Categories: , Tag:

Description