Romanza: Hartsmusiek (Afrikaans, Paperback) – OUT OF PRINT

Lizelle von Wielligh

R95.00

Out of stock

SKU: 9780799397437 Category:

Description

Sy stem is musiek in haar ore …

Marlé is ’n selfstandige musiekonderwyseres wat haar huis op River Rock, die familie se berghut, gemaak het. Sy ontmoet vir Stoffel – ’n enigmatiese, hawelose vreemdeling – en met die intrapslag leen hy vuurhoutjies, koerante en sout by haar, maar daar is iets aan die man wat haar rustig maak.

Tussen die dennebome leer sy hom ken, en leer hy haar om musiek oral om haar te hoor.

Hulle raak gou verlief op mekaar, maar daar is iets wat sy nie van hom weet nie …