Sale!

Romanza: Liefste Rooikop

Elize Davies

R95.00 R89.00

Available on back-order

SKU: 9780639605579 Categories: , ,

Description

Kan hulle mekaar vertrou ten spyte van alles wat gebeur het? Eldri Immelman se skatryk ouers word deur joernalis Dewald ontmasker as bedrieërs wat jare lank hulle beleggers se geld steel. Hulle vlug en Eldri moet vir hulle keuses boet. Teen Dewald se sin gaan Eldri saam na sy wildsplaas om sy ma te versorg en besef hy dat sy baie meer kompleks is as wat hy aanvanklik gedink het. Hy besef ook dat hy halsoorkop verlief op dié wispelturige rooikop is, maar hierdie ding met haar ouers bly tussen hulle. Daar is net een oplossing: Hulle sal moet leer om mekaar te vertrou vir ‘n kans op vir altyd. In Liefste rooikop word witboordjiemisdaad en geskende vertroue tussen geliefdes ondersoek.