Sale!

Romanza: NOGTANS SAL EK JOU LIEFHÊ (Sagteband, 208 pg) MAGDALEEN WALTERS

Fantasie – 1808, Engeland. Wanneer Eloise Clark ʼn beseerde man langs die pad probeer help, kom sy van aangesig tot aangesig te staan voor iets wat slegs as ʼn wolf beskryf kan word. Dis ʼn skrikwekkende ervaring, maar dit bring haar in aanraking
met baron Wesley Bloodsworth en Eloise verloor haar hart op ʼn man wat net goed vir haar is. Wanneer sy egter met die waarheid van sy werklike aard gekonfronteer word, moet sy haar vrese en vooroordele te bowe kom. En sy moet ʼn keuse maak. Luister sy na haar hart of na haar verstand?

MAGDALEEN WALTERS

R79.00

Available on back-order

Description