Romanza Nostalgie Spesiaal: Leer my liefhê / Hoe om ‘n hart te wen (Sagteband) Didi Potgieter

Leer my liefhê Toe Diaan uiteindelik haar studieleier ontmoet, is hy allesbehalwe ‘n verstokte ou man, hoe onverbiddelik hy ook al is. En hy weet van iets uit haar verlede wat haar drome oor hom fataal maak. Hoe om ‘n hart te wen Janke was van altyd af verlief op haar grootwordmaatjie, Louw. Maar nou is Louw verloof en hy trou binnekort. Janke en Henry gaan voorgee dat hulle ‘n paartjie is om Louw jaloers te maak en sy oë oop te maak, maar hulle hou nie rekening met Kupido se streke nie. Romanza Nostalgie is ‘n terugblik na die eerste titels van ons die gewildste Romanza-skrywers – daardie romanses wat lesers besonder baie geniet het. Daar verskyn ses titels in die Romanza Nostalgie-reeks: Madelie Human, Dina Botha, Rosita Oberholser, Didi Potgieter, Elsa Winckler en Alma Carstens.

Didi Potgieter

R135.00

Out of stock

SKU: 9780639605432 Category: Tag:

Description