Romanza: Weer begin (Sagteband, 208 pg) Marilé Cloete – Desember

Daar is meer as reën in die lug … Anet Schreuder sal enigiets vir haar susters doen en laat haar dus by Reinet se troue teensinnig afpaar met Steve Turner, die een strooijonker. Sy is effens bevooroordeeld teen die Engelse, maar gelukkig hoef sy hom nie weer te sien nie. Impulsief besluit sy om ‘n tydjie op haar nuwe swaer se plaas agter te bly, maar niemand het haar vertel Steve gaan die plaas vir die bruidspaar oppas solank hulle op wittebrood is nie. Nog minder kon dié dorpsjapies weet dat die droogte in die Karoo deur groot reën gebreek gaan word terwyl hulle onbepland saam op die plaas is. Hulle het ook nie noodwendig beplan om verlief te raak nie. Hierdie is die tweede verhaal in Alta se nuwe reeks met ‘n identises drieling as hoofkarakters. Die vorige boek was Oorbegin (Oktober 2021). Soos Alta se vorige paar boeke, speel hierdie verhaal tydens die pandemie af.

Marilé Cloete

R95.00

Available on back-order

Description