Simoelégri – Stad van onrus – wenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021 (Sagteband, 260 pg) Jaco Fouché

Lady Die het huisvesting gevind in die ruïne van ‘n kerk, in ‘n stadsbuurt genaamd Simoelégri. Baie vlugtelinge het hier opgeëindig, ná eers die virus en toe nog rampe tot sosiale onrus gelei het. In ander dele van die land is daar nog ‘n mate van orde, maar nie in Simoelégri nie. In Simoelégri is jou beste vriend die straat se dwelmhandelaar, en jou enigste bron van hitte ‘n konkavuur. Oral loop die gerugte van groter onrus en geweld.
Aangrypend. ‘n Hoogpunte in Fouché se oeuvre.

Jaco Fouché

R260.00

Available on back-order

Description