Site icon Book Hub

Skadukant

Die lyk van ‘n vrou wat op die strand gevind word, ruk die rustige Murraybaai, veral wanneer dit blyk swanger vroue word geteiken. Dan word Deirdre O’Brien ook deur die gemaskerde moordenaar geteister. Sy word die prooi in sy kat-en-muis-speletjie. Hy wil haar knak en haar lewe steel; sy gaan dit nie toelaat nie.

Exit mobile version