Sprokie-perde 4: Sprankel die seeperdjie (Afrikaans, Paperback, 24 pg) Karen King; Illustrated by Angela Hicks; Edited by Fantasi

Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar sy wil so graag ’n ander seeperdjie ontmoet – ’n maatjie net soos sy … Sy begin in die wye oseaan na ’n seeperd-maatjie soek, maar niemand het al een gesien nie! Dan verander alles toe sy ’n vis-nar help…

Karen King; Illustrated by Angela Hicks; Edited by Fantasi

R60.00

Available on back-order

SKU: 9781920660192 Categories: , ,

Description