Susanna Die Geliefde (Sagteband, illustrated edition, 205 pg) Margaret Bakkes

Susanna Smit, suster van die Voortrekkerleier Gert Maritz, het op vroee leeftyd ‘n gedwonge huwelik met die veel ouer eerwaarde Erasmus Smit aangegaan. Altyd daarna bly die gemis na haar jeugvriend Willem van Staden die verpersoonliking van wat kon gewees het. ‘n Historiese roman wat boei en ontroer. Margaret Bakkes, wat in 2011 haar tagtigste verjaarsdag gevier het, is bekend vir haar tydskrifverhale, kortverhale en liefdesromans. Haar kortverhaalbundel Wat die middag verwoes (1977) was vir etlike jare ’n voorgeskrewe werk in skole, vyf van haar romans is oor die radio voorgelees en in 1999 word Susanna die geliefde vir die verhoog verwerk met Joanie Combrink, Susanne Beyers en Johann Nel in die hoofrolle.

Margaret Bakkes

R180.00

Available on back-order

Description