Site icon Book Hub

Tien uit tien tuinmaak reeks 2: Kom ons maak nou tuin (Sagteband, 48 pg) Reg Botha

Oor die reeks:

  1. Boek 1: Beplan jou tuin
  2. Boek 2: Kom ons maak nou tuin
  3. Boek 3: My tuin soek water
  4. Boek 4: Kies plante vir jou tuin
  5. Boek 5: Voeding vir jou tuin
  6. Boek 6: Skadelike insekte in jou tuin

Die Tien uit Tien Tuinmaakreeks handel oor verskeie praktiese tuinmaak onderwepe. Die handige, klein formaat boek kan maklik aan mens se sy bly terwyl mens in die tuin werk.

Die reeks was geïnspireer as gevolg van al die outeur se talle besoeke en lesingtoere aan tuinbouklubs regoor die land. Met die wisselende klimaat en topografie van Suid-Afrika, bied elke streek sy eie unieke uitdagings wat tuinmaak ‘n ware spesialis-stokperdjie maak. Maar, ten spyte van hierdie probleme, spog byna elke Suid-Afrikaanse stad met pragtige tuine. Hierdie reeks is daarop gemik om tuiniers regoor die land te inspireer en toe te rus met die kennis en kundigheid om ‘n pragtige tuin te skep. In elke boek word die geheime van suksesvolle tuinmaak in tien sleutelkonsepte opgesom.

Die reeks sluit die volgende onderwerpe in

Exit mobile version