Sale!

Tuinvetplante (Afrikaans, Hardcover, 312 pg) Gideon F. Smith, Ben-Erik Van Wyk

Hierdie wetenskaplik akkurate handleiding is daarop gemik om tuiniers en tuinboukundiges te help om vetplant- en rotspesies van oral in die wêreld te identifiseer.

Inleidende hoofstukke oor waterwys tuinmaak, gebruik, bewaring, verbouing en voortplanting van vetplante, tesame met ‘n gedeelte oor tuinmaak met vetplante, wat nuttige wenke gee.

Gideon F. Smith, Ben-Erik Van Wyk

R369.00

Available on back-order

Description