Uit die Beek 2021

Uit die Beek 2021 lui ‘n nuwe reeks van hierdie klassieke Bybeldagboek in

Barend Vos

R215.00

Out of stock

SKU: 9780796322128

Description

Uit die Beek 2021 lui ‘n nuwe reeks van hierdie klassieke Bybeldagboek in. Die oogmerk is om die Bybel binne die volgende klompie jare deur te lees. Vanjaar verskyn Uit die Beek weer uit die pen van die skrywer Barend Vos en ons poog om te vra ‘Wat sê U vir ons Here?’. Maar mag die Gees van God ons help om God se arms om ons te voel.