Sale!

Veldgids tot die Akasias van Suid-Afrika (Sagteband, volkleur foto’s, 128 pg) Nico Smit

Die Akasias, algemeen bekend as ‘doringbome’, is waarskynlik die kenmerkendste en mees bekende groep bome in Afrika. Hulle is een van die grootste groepe en word gewoonlik met ‘n tipiese Afrika landskap geassosieer. Hierdie omvattende boek, Veldgids tot die Akasias van Suid-Afrika, maak dit maklik om Akasias te identifiseer .

Nico Smit

R154.00

Available on back-order

Description