Vermoedelik Dood

Vermoedelik Dood is ‘n spanningsverhaal wat afspeel in die 1990’s. Geheime organisasies, ‘n opleidingsplaas vir rekrute en beplande en onbeplande moorde vorm deel van die intrige.

Johan Kruger

R310.00

Available on back-order

SKU: 9781485311638 Categories: , ,

Description

Dit is die huurmoordenaar Ben Brandt teen advokaat Gerhard Coetzee. Agter Brandt staan die Beweging, die Leier, ‘n oranje motor en allerlei wapens.
Al wat die advokaat Gerhard Coetzee het, is vermoedens en nagmerries. Hy wil eintlik die hoofstuk van sy vermoorde vrou en kinders afsluit, maar dit lyk asof Ben Brandt, alias Jozeph Brzinski, gaan herrys om sy geduld en sy vermoëns in die hof uit te daag.

Vermoedelik Dood is ‘n spanningsverhaal wat afspeel in die 1990’s. Geheime organisasies, ‘n opleidingsplaas vir rekrute en beplande en onbeplande moorde vorm deel van die intrige.

Johan Kruger is ‘n regsgeleerde. Hy was onder andere as regsadviseur betrokke by die grondwetlike onderhandelinge wat in 1993 in Kempton Park plaasgevind het.