NV: Voetspore In Suid-Afrika 2 – ‘n Reisgids (Sagteband, 232 pg) Johan Badenhorst

Suid-Afrika is groot genoeg vir ‘n leeftyd se reise. In Voetspore in Suid-Afrika 2 kry die Voetsporespan weer die geleentheid om ons land se natuurskoon en gasvryheid te beleef.
Hulle drie maande lange reis begin in Pafuri, in die noordoostelike hoek van Suid-Afrika. Van daar af is dit verby Klaserie, Dullstroom, die Waterberge, die suid-Vrystaat, die Groot-Karoo, die Sederberge, die Weskus, oor die Hottentots-Hollandberge en tot aan die suidpunt van Suid-Afrika: Agulhas. Vrystaatse vlaktes, grootste Drakensberge, Bosveld, Kaapse strande – noem maar op – daar is ‘n oorvloed om te geniet. Die langpad in Suid-Afrika roep …
Benewens pragtige foto’s van die mooiste dele van ons land bevat hierdie reisgids ook:
– Name en telefoonnommers van gidse in elke streek
– Akkommodasiebesonderhede
– ‘n Paklys
– Afstande tussen dorpe
– Inligting oor beskikbaarheid van vulstasies en gesondheidsorg
– Wetenswaardighede

Johan Badenhorst

R350.00

Available on back-order

Description