Volgens Die Wette Van Afskeid En Herfs – ‘n Keuse Uit Die Gedigte Van Eddy Van Vliet (Afrikaans, Paperback, 100 pg) Eddy van Vliet; Translated by Daniel Hugo

Die Vlaamse digter Eddy van Vliet is een van die kragtigste stemme in die Nederlandse digkuns van ná die Tweede Wêreldoorlog. Sy gedigte word gekenmerk deur universele temas soos die liefde en dood. Die digter bou met beeldende taalgebruik ‘n brose binneplaas in ‘n bedreigende wêreld, ‘n tydelike verblyf tot en met die onafwendbare verval. Sy bundels De binnenplaats (1987) en De toekomstige dief (1991) is hoogtepunte in sy oeuvre. Saam vorm hulle ‘n tweeluik van opbou en afbreek, van orde en chaos, van herinner en vergeet.
Van Vliet se gedigte is intens outobiografies, veral ten opsigte van die afwesige vader. Die digter is ‘n romantiese genealoog wat diep put uit ‘n veelbewoë lewe, maar hy bly weerbaar met ironie en selfrelativering.
– Yves T’Sjoen (Universiteit Gent)

Eddy van Vliet; Translated by Daniel Hugo

R200.00

Available on back-order

Description