Ysterklou Beperk (Sagteband, 436 pg) Johannes Hamman

Ysterklou Beperk vertel van die klein Hamman-trek, op soek na vryheid iewers in die noorde, wat onverwags in die skadu van die Magaliesberg tot ‘n einde kom. Vir amper tweehonderd jaar en oor ses geslagte volg die verhaal die lotgevalle van die trekkers, hulle nasate en die mense wat hulle daar aangetref het. Die skrywer, Johannes Hamman, verseker ons dat die meeste van die gebeure ‘amper waar’ is, en het met vlymskerp insig en deeglike navorsing ʼn heerlike roman geskep; ‘n intense blik op die beste en swakste aspekte van menswees, deurweef met humor en patos.

Johannes Hamman

R350.00

Available on back-order

Description