Ongeslyp – Skitterende Staaltjies van Lank Gelede (Afrikaans, Paperback)

In die onstuimige beginjare van Alexanderbaai se diamantbedryf was dit Kingsley Seale se onbenydenswaardige taak om die blink klippies van die Hans Merensky-assosiasie skoon te maak, te waardeer en veilig in die Kaap te besorg.

In dié verantwoordelik pos het hy eindelik gesorg dat £5 miljoen se diamante ontgin en verhandel word, ten spyte van smokkelaars se vindingryke pogings om n deel van dié fortuin in hul eie sak te steek.

Jan Roderigues

R199.00

SKU: 9781485310860 Categories: ,

Description