Ons Eerste Herinneringe – Swangerskap- en Babajoernaal (Afrikaans, Hardcover, 88 pg) Cathy Heaton

As ’n opvolgboek vir haar oorspronklike album, Ons Ongeloofl ike Reis Saam, het Cathy Heaton ’n nuwe swangerskap- en geboortejoernaal geskep wat die baba se ouers in staat stel om alle mylpale aan te teken. Lees meer hieronder.

Cathy Heaton

R260.00

Available on back-order

SKU: 9781432309800 BS Categories: , ,

Description

As ’n opvolgboek vir haar oorspronklike album, Ons Ongeloofl ike Reis Saam, het Cathy Heaton ’n nuwe swangerskap- en geboortejoernaal geskep wat die baba se ouers in staat stel om alle mylpale aan te teken. Die kind sal dié album kan verstaan en geniet wanneer hy/sy ouer is. Dit is ’n kosbare aandenking van die moeder en kind se reis vanaf voorgeboorte (reeds vanaf die vyfde week van swangerskap) tot die kind vyf jaar oud word. Die aanloklike formaat word deurvleg met verruklike babafoto’s en toepaslike aanhalings en verse wat dit maklik maak om mylpale, spesiale geleenthede, gedagtes en algemene agtergrond aan te teken. Daar is oorgenoeg ruimte om verskeie foto’s of ander aandekings of herinnerings in te plak.