Site icon Book Hub

Oudioboek vertel deur Lochner de Kock: Merlyn Die Seemannetjie (Afrikaans, CD)

Het jy geweet daar’s ‘n gaatjie in die middel van die see? En het jy al gehoor van Gaggavrotstad? Die stories vol byklanke en liedjies is ‘n ware belewenis. Kom deel in al Merlyn se pret en avonture! Stories op die CD: Onder die see, ja; Atlantis; Merlyn – die Begin; Oom Oktavius; Skooldae; Gaggavrotstad; Opsaal; Walvis-avontuur; Die Springbokkems; Poseidon.

Exit mobile version