Oudioboek vertel deur Lochner de Kock: Slaapstories Vir Vaak Ogies vol 2 (Afrikaans, CD)

Wil jy speel in die sneeu, in kastele, vlieg deur die lug en huppel oor die berge?

Fantasi, Hemma-paneel

R95.00

Available on back-order

SKU: 9781775911371 Categories: ,

Description

Wil jy speel in die sneeu, in kastele, vlieg deur die lug en huppel oor die berge? Spits dan jou oortjies en luister fyn … Hier’s stories propvol kinkels en draaie om jou ver weg te voer na sprokiesland! Volume 2: Die dwergvlermuis se avontuur; Dunnelientjie; Die eekhorinkie in die berge; Die swaan met goue vere; Lenet se ponie; Die kabouters; Rosie-Doring; Die jakkals en die jagters; Die donkie se rooi trui.