Site icon Book Hub

Oudioboek vertel deur Lochner de Kock: Avonture Op Die Plaas, CD 2 (Afrikaans, CD)

Boer Frans se plaas le lekker knus langs ‘n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lochner de Kock vertel van al die diere se avonture op boer Frans se plaas. Stories op die CD: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; ‘n Indringer op die plaas.

Exit mobile version