Pootjies

Pootjies is ‘n hondjie sonder ‘n huis van sy eie. Sy soeke na ‘n blyplek neem hom na die groot, besige straat. Hy is honger en eensaam, en word by eetplekke weggejaag, en terwyl hy vlug verloor hy sy enigste besitting – ‘n mooi, rooi serp. Moedeloos hardloop hy weg en krul homself op in ‘n balletjie. Maar dan kom vra ‘n vriendelike dogtertjie hom of hy dalk sy serp verloor het, en Pootjies kry uiteindelik ‘n huis.

The heartwarming story of a little lost dog and his search for a place to call home. Poor Pootjies is all alone as he journeys from the countryside to the city in search of a home. The city is a big place when you are very small, but is it possible that someone is looking out for Pootjies?

R150.00

SKU: 9781485311096 Categories: ,

Description